Verskil tussen weergawes van "Disfemisme"

89 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met ''n '''Disfemisme''' is 'n stylfiguur waarby iets of iemand kwetsender, growwer en/of aanstootliker voorgesteld word as wat dit in werklikheid is. Die bedoeling is oor die...')
 
'n '''Disfemisme''' is 'n stylfiguur waarby iets of iemand kwetsender, growwer en/of aanstootliker voorgesteld word as wat dit in werklikheid is. Die bedoeling is oor die algemeen om bepaalde gevoelens so kras of negatief moontlik te verwoord. In kontras met [[eufemisme]]s, wat ter wille van versagting en verbloeming gebruik word, het disfemismes 'n versterkende funksie.
 
== Voorbeelde ==
* Hy het haaikos geword (hy het verdrink)
* Poepketel (toilet)
 
{{Saadjie}}