Verskil tussen weergawes van "Lida Botha"

37 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
{{Inligtingskas Akteur
| Naam = Lida Botha
| Beeld =
| Beeldbeskrywing =
| Beeldonderskrif =
| Geboortenaam =
| Alias =
| Geboortedatum =
| Geboorteplek =
| Nasionaliteit = Suid-Afrikaans
| Sterftedatum =
| Sterfteplek =
| Beroep = Aktrise
| Aktiewe jare = 1960's – hede
| Noemenswaardige rolprente = ''[[Roepman]]'' <br />''[[Hoofmeisie]]'' <br />''[[Invictus (rolprent)|Invictus]]'' <br />''[[Fiela se Kind (rolprent)|Fiela se Kind]]'' <br />''[[Die Storie van Klara Viljee]]''
| Webwerf =
| imdb = 0098503
| Toekennings = <!-- slegs noemenswaardiges -->
'''Lida Botha''' is ’n vryskutaktrise vir radio, televisie en die verhoog. Sy is in [[Namakwaland]] gebore en het aan die Hoërskool La Rochelle in die [[Paarl]] skoolgegaan. Ná skool het sy aan die [[Universiteit van Kaapstad]] studeer.<ref>[http://esat.sun.ac.za/index.php/Lida_Botha The Encyclopaedia of South African Theatre, Film, Media and Performance] URL besoek op 2 Maart 2013</ref> Sy is getroud met [[Johan Botha (akteur)|Johan Botha]].
 
Botha het in die laat 1960's en vroeë 1970's vir [[Sukovs]] en [[Swaruk]] gewerk. In die laat 1970’s het sy ’n vryskutaktrise geword.
 
In 2009 het sy en Johan Botha in die TV-reeks ''Oupa en Ouma Sit op die Stoep'' gespeel wat deur [[Leon Kruger]] vir hulle geskryf en geregisseer is, gevolg deur die 2012-opvolg, ''Oupa en Ouma Sit op die Stoep en Raak Romanties'', ook deur Kruger. In 2012 het hulle JohanLida Produksies gestig om met die stuk te toer onder regie van Johan.
 
=== Verhoogrolle ===
Dit sluit in:
* ''Die Van Aardes van Grootoor'' (1977)
* ''Info Scandals'' (1977)
* ''Karnaval'' (1981)
* ''My Seuns'' (1984)
* ''Straties'' (2004)
* ''Vrededorp'' (2005)
* ''Faan se Stasie'' (2006)
 
=== Televisie ===
Haar talle rolle sluit in:
* ''Nommer Asseblief''
* ''Moord''
* ''Arende''
* ''Meester''
* ''Meeulanders''
* ''Manakwalanners''
* ''Orion''
* ''Geraldina die Tweede''
* ''Oupa en Ouma Sit op die Stoep''
* ''Donkerland''
 
== Rolprente ==
* ''[[Pad na jou Hart]]'' (2014)
* ''Otherside the Silence'' (2012)
* ''[[Hoofmeisie]]'' (2011)
* ''[[Roepman]]'' (2011)
* ''[[Invictus]]'' (2009)
* ''Deadly Harvest'' (2008)
* ''Promised Land''
* ''[[Die Storie van Klara Viljee]]'' (1992)
* ''The Fourth Reich'' (1990)
* ''[[Fiela se Kind (rolprent)|Fiela se Kind]]'' (1988)
* ''[[Die Spaanse Vlieg]]'' (1978)
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}