Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

k
Hersien
[[Lêer:Vlag van die Britse Statebond.png|thumbduimnael|Vlag van die Britse Statebond]]
[[Lêer:Commonwealth flag Ottawa.jpg|thumbduimnael|Die vlag van die Britse Statebond wapper aan die [[Parlement van Kanada]] in [[Ottawa]]]]
[[Lêer:Marlborough House.jpg|thumbduimnael|Die hoofkantoor van die Britse Statebond in die Marlborough House in [[Londen]]]]
[[Lêer:CommonwealthPrimeMinisters1944.jpg|thumbduimnael|Konferensie van die eerste ministers van die Britse dominions William Lyon Mackenzie King ([[Kanada]]), [[Jan Christian Smuts]] ([[Suid-Afrika]]), [[Winston Churchill]] ([[Verenigde Koninkryk]]), Peter Fraser ([[Nieu-Seeland]]) en John Curtin ([[Australië]]) op 1 Mei 1944 in Londen (van links na regs)]]
 
Die '''Statebond''' (vroeër '''Britse Statebond''', [[Engels]]: ''Commonwealth of Nations'', tot 1947 ''British Commonwealth of Nations'') is 'n vrywillige vereniging van 53 [[Onafhanklikheid|onafhanklike]], [[soewerein]]e lande, meestal bestaande uit die [[Verenigde Koninkryk]] en sy vorige [[Britse Ryk|kolonies]].
Ná die [[Tweede Wêreldoorlog]] is die Ryk stadig afgebreek, wat deels aan die groei van onafhanklikheidsbewegings in die onderdanige streke (mees belangrik in [[Indië]] onder die invloed van [[Mohandas Gandhi]]) toegeskryf kan word, asook die Britse Regering se verkrampte omstandighede as gevolg van die koste van die oorlog. [[Burma]] ([[1948]]) en [[Suid-Jemen]] ([[1967]]) was onder die paar vorige kolonies/protektorate wat nie tot die Statebond toegetree het by onafhanklikheidswording nie. Miskien die mees bekende groep vorige Britse kolonies, die [[Verenigde State]], is ook nie lid van die Statebond nie, omdat die onafhanklikheid van die VSA hierdie instelling met oor 'n honderd jaar voorafgaan. Die [[Republiek van Ierland]] was 'n lid, maar het die Statebond verlaat met [[republiek]]wording in [[1949]].
 
Die kwessie van republiekstatus binne die Statebond is eers in [[1950]] opgelos toe daar ooreengekom is, volgens 'n formule voorgestel deur Kanadese [[Eersteeerste Ministerminister]] [[Louis St. Laurent]], dat Indië 'n lid mag bly ten spyte van sy huidige republiekgrondwet<sup>1</sup>. (Voorheen het Ierland en Burma die Statebond verlaat na republiekwording.) Hierdie besluit, soos uiteengesit in die ''London Declaration'', het toegelaat dat lede die Britse monarg as [[Hoof van die Statebond]] aanvaar ongeag van hulle binnelandse grondwetlike opset, en word deur baie gesien as die begin van die moderne Statebond.
 
Soos die Statebond gegroei het, het Brittanje en die vorige "blanke Dominiums" informeel (en meestal veragtend) bekend geraak as die [[Wit Statebond]], spesifiek wanneer hulle met die armer, meestal nie-blanke Statebondslede verskil het oor verskeie kwessies by die [[Statebond Regeringshoofde]]-ontmoetings. Aantygings dat die "Wit Statebond" ander belange as spesifiek die Afrika Statebondnasies het, asook beskuldigings van [[rassisme]] en [[kolonialisme]] het gereeld voorgekom gedurende debatte oor [[Rhodesië]] in die [[1970's]], die oplegging van [[sanksie]]s teen die [[apartheid]]sera [[Suid-Afrika]] in die [[1980's]], en meer onlangs oor die kwessie van om druk uit te oefen vir demokratiese hervorming in [[Nigerië]] en later [[Zimbabwe]] in onlangse jare.
 
== Lys van Statebondslede volgens kontinent ==
[[Lêer:Commonwealth of Nations.svg|thumbduimnael|Lidlande van die Britse Statebond:
{{legend|#000080|Huidige lidlande}}
{{legend|#73d216|Opgeskorte lidlande}}
{{legend|#f57900|Vorige lidlande}}
{{legend|#89cff0|Afhanklike gebiede van lidlande}}]]
[[Lêer:Commonwealth realms map.svg|thumbduimnael|
{{legend|#000080|Huidige lidlande van die Britse realms}}
{{legend|#800000|Nie meer lidlande van die Britse realms nie}}]]
[[Lêer:Commonwealth of Nations prospective members.png|thumbduimnael|
{{legend|#000080|Huidige lidlande van die Britse Statebond}}
{{legend|red|Moontlike lidlande van die Britse Statebond}}]]
[[Lêer:Commonwealth flags, Horse Guards Road.jpg|thumbduimnael|Vlae van die lidlande naby ''The Mall'' in [[Londen]]]]
[[Lêer:AnnexB Members of the Commonwealth.pdf|thumbduimnael|Lys van lidlande van die Statebond]]
<small>Datum van lidmaatskap tussen hakies.</small><ref>{{en}}[http://www.thecommonwealth.org/Internal/142227/members/ thecommonwealth.org: ''Member States'']</ref>
 
 
== Leiers ==
[[Lêer:Elizabeth II greets NASA GSFC employees, May 8, 2007 edit.jpg|thumbduimnael|upright|Koningin [[Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk|Elizabeth II]] is die monarg van die [[Commonwealth realm]].]]
[[Lêer:Kamalesh Sharma by UNDP.jpg|thumbduimnael|upright|Kamalesh Sharma is die huidige Sekretaris-generaal van die Statebond]]
[[Lêer:WEFMaithripala on the Middle East Arab and foreign Ministers CropSirisena.jpg|thumbduimnael|upright|MahindaMaithripala RajapaksaSirisena is tans die voorsitter van die Statebond]]
* Koningin [[Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk|Elizabeth II]]: 6 Februarie 1952 – ''hede''
* Koning [[George VI van die Verenigde Koninkryk|George VI]]: 11 Desember 1936 – 6 Februarie 1952
 
== Voorsitter ==
* [[MahindaMaithripala RajapaksaSirisena]] (Sri Lanka): 159 NovemberJanuarie 20132015 – ''hede''
* [[Mahinda Rajapaksa]] (Sri Lanka): 15 November 2013 – 9 Januarie 2015
* [[Tony Abbott]] (Australië): 18 September 2013 – 15 November 2013
* [[Kevin Rudd]] (Australië): 27 Junie 2013 – 18 September 2013