Verskil tussen weergawes van "Noordryn-Wesfale"

k
geen wysigingsopsomming nie
k (Bygewerk)
k
Noordryn-Wesfale het 'n bevolking van 17,555 miljoen (Augustus 2013) en 'n oppervlakte van 34 088 km². Die hoofstad is [[Düsseldorf]] en die grootste stad is [[Keulen]].
 
Die deelstaat is ná die Tweede Wêreldoorlog deur die samesmelting van enkele vroeëre provinsies, waaronder Wesfale en Noordryn (wat albei oorspronklik deel uitgemaak het van [[Pruise]]) en Lippe, gevorm. Grootskaalse immigrasie van na-oorlogse vlugtelinge, veral uit die vroeëre oostelike gebiede van die Duitse Ryk, asook migrantewerkers uit [[Suid-Europa]] en [[Turkye]] en Oos-Europeërs van Duitse afkoms ná 1990, het bygedra tot die deelstaat se huidige demografiese diversiteit. Noordryn-Wesfale is die vierde grootste van alle Duitse deelstate volgens sy oppervlak, maar het by verre die grootste bevolking.
 
== Geografie ==