Verskil tussen weergawes van "Laerskool Koeberg"

geen wysigingsopsomming nie
|adjunkhoof =
|stigter =
|personeel = 17
|leerlinge = 375427
|grade = R-7
|adres = Hoek van Koeberg- en Royalweg, Maitland, 7405
Die '''Laerskool Koeberg''' (vroeër Koebergweg Primêre Skool en toe tot 1994 Laerskool Oranje) was een van die eerste laerskole in die Kaapse Skiereiland waarin [[Afrikaans]] as onderrigmedium gebruik is.
 
Vandag is dit 'n multikulturele skool wat [[Frans]] as tweede bykomende taal biedaanbied en leerders uit selfs [[Angola]], die [[Demokratiese Republiek van die Kongo|DRK]] en ander Afrikalande onderrig. Van die skool se 368427 leerders (20122015) kom uit informele nedersettings soos Dunoon, Marconi Beam en Joe Slovo, townships soos [[Langa]] en [[Nyanga]], maar ook voorstede soos Kensington, [[Maitland]], Brooklyn, [[Ysterplaat]] en [[Milnerton]]. Baie van die leerders is kinders van vlugtelinge uit talle Afrikalande.
 
==Ontstaan==
85 059

wysigings