Verskil tussen weergawes van "Qin-dinastie"

1 117 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
+ Inligtingskas
(sjabloon)
(+ Inligtingskas)
{{Infoboks Voormalige Land
[[Lêer:Qin empire 210 BCE.png|thumb|Die Qin-dinastie omstreeks 120 v.C.]]
|native_name = 秦
Die '''Qin-dinastie''' (朝, ''Qín Cháo''; [[221 v.C.|221]]-[[206 v.C.]]) was die eerste keiserlike dinastie van [[Sjina]] en het geduur van 221 tot 206 v.C. Die dinastie is gestig ná die verowering van ses ander state deur die staat Qin; die stigter was [[Qin Shi Huang]], die eerste keiser van ’n verenigde Sjina. Die staat Qin se naam kom van sy hartland, in die hedendaagse [[Gansu]] en [[Shaanxi]].
|conventional_long_name = Qin-dinastie
|common_name = Qin
|continent=Asië
|region1=Oos-Asië
|region2=
|country=
|era=Antieke tydperk
|status=State unie
|year_start = 221 v.C.
|year_end = 206 v.C.
|date_start = 221 v.C.
|date_end = 206 v.C.
|event_start = Unifikasie van Sjina
|event_end = Oorgawe aan [[Liu Bang]]
|p1 = Zhou-dinastie
|flag_p1 =
|p2 = Qin (staat)
|flag_p2 =
|s1 = Agtien Koninkryke
|flag_s1 =
|s2 = Han-dinastie
|flag_s2 =
|image_flag =
|image_coat =
|image_map = Qin empire 210 BCE.png
|image_map_caption = Die Qin-dinastie omstreeks 210 v.C.
|national_motto =
|national_anthem =
|capital = [[Xianyang]]
|common_languages = [[Sjinees|Oud-Sjinees]]
|government_type = Monargie
|title_leader = Keiser
| year_leader1=221 v.C. – 210 v.C. |leader1=Qin Shi Huang
| year_leader2=210 v.C. – 207 v.C. |leader2=Qin Er Shi
| year_leader3= |leader3=
| year_leader4= |leader4=
| year_leader5= |leader5=
| year_leader6= |leader6=
|legislature =
|religion = Sjinese volksreligie<br />Legalisme
|house1 =
|house2 =
|stat_year1=210 v.C.
|stat_area1=
|stat_pop1=20000000
|currency = Ban liang-munte
|footnotes =
}}
 
Die '''Qin-dinastie''' ([[Sjinees]]: 朝, ''Qín Cháo''; [[221 v.C.|221]]-[[206 v.C.]]) was die eerste keiserlike dinastie van [[Sjina]] en het geduur van 221 tot 206&nbsp;v.C. Die dinastie is gestig ná die verowering van ses ander state deur die staat Qin; die stigter was [[Qin Shi Huang]], die eerste keiser van ’n verenigde Sjina. Die staat Qin se naam kom van sy hartland, in die hedendaagse [[Gansu]] en [[Shaanxi]].
==Geskiedenis==
 
== Geskiedenis ==
Die krag van die staat is in ’n groot mate verhoog deur [[Legalisme|legalistiese]] hervormings in die [[4de eeu v.C.]]. Die Qin het in die middel en laat [[3de eeu v.C.]] ’n reeks vinnige verowerings geloods om eers die magtelose [[Zhou-dinastie]] en eindelik nog ander strydende state oor te neem. So het hulle die hele Sjina verenig.
 
Ondanks sy kort bestaan het die Qin-dinastie daaropvolgende Sjinese ryke beïnvloed, veral die Han, en daar word geglo die Europese en [[Afrikaans]]e naam vir Sjina kom van hulle af.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* {{CommonsKategorie-inlyn|Qin Dynasty}}
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http://en.wikipedia.org/wiki/Qin_dynasty Engelse Wikipedia]
 
{{Sjinese keiserlike dinastieë}}
 
[[Kategorie:Sjinese dinastieë]]