Verskil tussen weergawes van "M.L. de Villiers"

 
==Op Glen Lynden==
[[Lêer:Befordkerk 1895.jpg|duimnael|linksregs|280px|[[Bedford]] se kerkgebou, opgerig in 1895. Ds. De Villiers het hier en op [[Glen Lynden]] die Woord verkondig.]]
 
[[Lêer:Glen Lyndenkerk 1874.jpg|duimnael|regslinks|280px|Glen Lynden se kerkgebou, opgerig in 1874. Dit was een van die twee kernpunte van ds. De Villiers se gemeente [[Glen Lynden]].]]
 
[[Beeld:Bedford pastorie Glen Lynden.jpg|duimnael|linksregs|280px|[[Glen Lynden]] se pastorie waarin ds. M.L. en mev. Mimie de Villiers gewoon het, hier afgeneem in 1929.]]
 
Prop. De Villiers het 'n beroep na die NG gemeente [[Glen Lynden]] in die [[Oos-Kaap]] aangeneem nadat die gemeente nie lank vakant was nie. Vandat die vakature in Junie 1912 begin het, het die kerkraad ook vir ds. (later prof.) [[George Murray Pellissier]] van die [[NG gemeente Pietermaritzburg]] beroep. Prop. De Villiers was die tweede beroep. In die tyd dat hy op [[Bedford, Oos-Kaap|Bedford]] was, het hy twee beroepe gehad wat hy bedank het. Dit was ook die tyd van die [[Eerste Wêreldoorlog]] van 1914 tot 1918 en die gevreesde Spaanse griep teen die einde van 1918. Die wonderlike en geseënde Helpmekaar-beweging val saam met dié gebeurtenisse. Die dienende en oud-kerkraadslede in die gemeente het in Oktober 1917 £100 tot die Helpmekaar bygedra. Die [[NG gemeente Grahamstad]], wat eers in 1916 van die [[NG gemeente Albanie]] sou afstig, het aanhoudend ondersteuning vir die hulpprediker daar gekry, want die NG lidmate in dié Engelse stad het skaars honderd getel.
84 357

wysigings