Verskil tussen weergawes van "Arabies-Israeliese konflik"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met '{{Infoboks Militêre Konflik-en |conflict=Arabies-Israeliese konflik |image=260px |caption=<div style="background-color:#f0f0f0; text...')
 
 
Die '''Arabies-Israeliese konflik''' is 'n term wat gebruik word om die spanning en openlike vyandighede tussen die Arabiese lande van die [[Midde-Ooste]] en [[Noord-Afrika]] en [[Israel]] te beskryf. Die konflik heers al sedert 1948.
 
Die Arabies-Israeliese konflik begin oor vroeër spanning tussen die Arabiese en Joodse gemeenskappe in die [[Britse mandaat van Palestina]], met die opkoms van twee nasionalistiese bewegings - die Sioniste-beweging onder die Jode en Palestynse/Arabiese nasionalisme onder die Arabiere.
 
Oor die jare het die konflik verander van 'n grootskaalse Arabies-Israeliese konflik tot 'n meer plaaslike Israeli-Palestynse konflik, al stem die Arabiese wêreld en Israel nog nie oor grondgebied met mekaar saam nie.
 
{{Saadjie}}