Verskil tussen weergawes van "Ohio"

45 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
Skakels
k (Robot: fi:Ohio is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge)
(Skakels)
Kaart = Map of USA OH.svg |
Bynaam = The Buckeye State|
Hoofstad = [[Columbus, Ohio|Columbus]] |
Amptelike tale = [[Engels]] (''de facto'') |
Tale = |
Grootste stad = [[Columbus, Ohio|Columbus]] |
Goewerneur = [[John Kasich]] (R)|
Luitenant-Goewerneur = [[Mary Taylor]] (R)|
}}
 
'''Ohio''' (Engels: ''State of Ohio'') is 'n deelstaat in die [[Groot Mere]]-streek van die [[Verenigde State van Amerika]] met 'n oppervlakte van 116 096 vierkante kilometer en 'n bevolking van 11,5 miljoen. Die hoofstad en grootste stad is [[Columbus, Ohio|Columbus]]. Ohio word in die noorde deur [[Michigan]] en die [[Eriemeer]], in die ooste deur [[Pennsilvanië]] en [[Wes-Virginië]], in die suide deur [[Kentucky]], en in die weste deur [[Indiana]] begrens. Dit is die 17ste staat wat tot die Unie toegelaat is.
 
Ohio se bynaam is ''The Buckeye State''. 'n Buckeye is 'n tipe kastaiingboom. Die naam Ohio kom van die [[Seneca]] woord ''ohi:yo'' wat 'groot kreek' beteken.