Verskil tussen weergawes van "Oklahoma City"

132 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
(→‎Geskiedenis: Verbeter)
 
In 1961 was dit die grootste stad in die VSA in terme van oppervlakte; dit het oor 650 vierkante myl grond beskik. In Desember 1928 was daar [[ru-olie]] ontdek by die stad, wat sy groei versnel het.
 
Die Tinker Lugmagbasis is by die stad geleë. Vliegtuie en vliegtuigonderdele en ook elektroniese toerusting word hier vervaardig.
 
== Bron ==