Verskil tussen weergawes van "Clyde Tombaugh"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas Persoon | naam = Clyde W. Tombaugh | bynaam = | beeld = ClydeTombaugh2.gif | beeldbeskrywing = | onderskrif = To...')
 
{{Inligtingskas Persoon
| naam = Clyde W. Tombaugh
| bynaam =
| beeld = ClydeTombaugh2.gif
| beeldbeskrywing =
| onderskrif = Tombaugh op sy familie se plaas met sy tuisgemaakte teleskoop.
| geboortenaam = Clyde William Tombaugh
| geboortedatum = [[4 Februarie]] [[1906]]
| geboorteplek = [[Streator]], [[Illinois]]
}}
 
'''Clyde William Tombaugh''' ([[4 Februarie]] [[1906]] – [[17 Januarie]] [[1997]]) was 'n Amerikaanse sterrekundige. Hy is veral bekend vir sy ontdekking van die dwergplaneet [[Pluto]] in 1930, hoewel die eerste voorwerp wat hy ontdek het later as die [[Kuiper-gordel]] geïdentifiseer is. Daarnaas het hy ook 14 [[planetoïede]] ontdek. Hy het ook ernstige wetenskaplike navorsing oor [[vreemde vlieënde voorwerp]], of VVV's, bepleit.
 
== Biografie ==
Clyde William Tombaugh is op [[4 Februarie]] [[1906]] in Streator, [[Illinois]] in die [[Verenigde State van Amerika]] gebore.<ref>{{cite book|last=Tombaugh|first=Clyde|coauthors=Patrick Moore|title=Out of the Darkness: The Planet Pluto|publisher=Stackpole Books|year=1980|location=Harrisburg, Pennsylvania|pages=17|isbn=0-8117-1163-3}} "I was born on a farm near Streator, Illinois, on 4 February 1906."</ref> Sy familie trek later na Burdett in [[Kansas]] waar hy sy skoolloopbaan in 1925 voltooi. Hy wou graag verder gaan studeer, maar nadat 'n haelstorm sy familie se oeste beskadig het, was daar nie daarvoor geld nie.<ref name = "Academy">{{Cite web|last=|first=|title=A Man of Universal Wonder|work=http://www.achievement.org/autodoc/pagegen/index.html|publisher=American Academy of Achievement|date=2006-09-09|url=http://www.achievement.org/autodoc/page/tom0bio-1|accessdate=2010-04-25}}</ref>
 
Op [[18 Februarie]] [[1930]] ontdek hy Pluto. Tussen 1930 en 2006 is Pluto as die negende planeet van die Sonnestelsel beskou, waarna dit as 'n dwergplaneet herklassifiseer is. Na dié ontdekking het hy by die Universiteit van Kansas ingeskryf en twee grade in [[sterrekunde]] verwerf.