Verskil tussen weergawes van "Clyde Tombaugh"

geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Clyde Tombaugh''' ([[4 Februarie]] [[1906]] – [[17 Januarie]] [[1997]]) was 'n Amerikaanse sterrekundige. Hy is veral bekend vir sy ontdekking van die dwergplaneet [[Pluto (dwergplaneet)|Pluto]] in 1930, hoewel die eerste voorwerp wat hy ontdek het later as die [[Kuiper-gordel]] geïdentifiseer is. Daarnaas het hy ook 14 [[planetoïede]] ontdek. Hy het ook ernstige wetenskaplike navorsing oor [[vreemde vlieënde voorwerp]], of VVV's, bepleit.
 
== Biografie ==