Adriaan Strauss: Verskil tussen weergawes

Geen grootteverandering nie ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Opruim)
No edit summary
'''Adriaan Strauss''' (gebore in [[Bloemfontein]] op [[18 November]] [[1985]]) is ’n [[Springbok]]rugbyspeler wat as haker vir die [[Vrystaat Cheetahs]] in die [[Curriebeker]] en die [[Cheetahs (Superrugbyspan)|Cheetahs]] in die [[Superrugby]]kompetisie rugby speel.
 
Hy trek die gesogdegesogte Springboktrui die eerste keer aan op 19 Julie 2008 as plaasvervanger-haker vir [[Schalk Brits]] teen die [[Wallabies]]. Hy druk sy eerste [[drie (sport)|drie]] vir die [[Springbokke]] op 18 November 2012 teen [[Skotse nasionale rugbyspan|Skotland]] in die [[Murrayfield-Stadion]] en hy verras die Skotte met nog ’n drie, 25 minute later, nadat hy die bal onderskep het. In 2012–2013 is hy die eerste-keuse haker vir die nasionale span.
 
== Eksterne skakels ==