Verskil tussen weergawes van "Skip"

78 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:RMS Queen Elizabeth 2 Trondheim.jpg|duimnael|270px|Die skip ''Queen Elizabeth 2'']]
[[Lêer:Batillus tanker in Saint-Nazaire.jpg|duimnael|270px|'n Tenkskip]]
 
'n '''Skip''' is 'n groot [[voertuig]] wat gebruik word om op [[water]] te reis. Dit is groter as 'n [[boot]]. Skepe word vir vervoer, reis, handel en oorlogvoering gebruik.
 
Die belangrikste kenmerk van 'n skip is sy [[Wet van Archimedes|dryfvermoë]], wat by waterverplasende skepe, die mees algemene skeepsvorm, deur die romp gelewer word. Hierdie konstruksie sorg vir die sterkte en waterdigte afsluiting van 'n skip. Ander belangrike kenmerke is dat die skip homself moet kan voortbeweeg en gestuur kan word.