Verskil tussen weergawes van "Abraham Kriel"

(→‎Kinderhuis: Skakel)
 
==Predikant==
[[Beeld:Ds_Abraham_Kriel_1917.jpg|duimnael|links|210px|Ds. Kriel omstreeks 1917.]]
 
Kriel is in 1880, ná sy studies aan die [[Kweekskool]] op [[Stellenbosch]] in die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk|NG Kerk]] gelegitimeer. Reeds in sy eerste gemeente, [[NG gemeente Dutoitspan|Dutoitspan]] op [[Kimberley]], waar hy gedien het van 1880 tot 1893, beywer hy hom veral vir armesorgwerk en onder sy leiding koop die kerkraad 'n huis wat omskep is in 'n jeugtuiste, die Newton-tehuis vir verwaarloosde kinders. Die kerkraad het ook 'n hotelgebou gekoop wat omskep is in 'n tehuis vir jong Christenmans.
 
84 981

wysigings