Verskil tussen weergawes van "1949"

110 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
(→‎Geboortes: + Kgalema Motlanthe)
== Gebeure ==
* [[Suid-Afrika]] – Verbod op gemengde huwelikswette. Afsonderlike toue by poskantore vir blankes en nie-blankes. Die [[Suid-Afrikaanse Pond]] word gedevalueer.
* [[131 AprilMaart]] – [[Newfoundland]] betree die [[Kanada|Kanadese Konfederasie]] en word verenigsy mettiende [[Provinsies en gebiede van Kanada|provinsie]]. [[Newfoundland en Labrador]].
* [[4 April]] – Die twaalf nasies België, Denemarke, Frankryk, Italië, Kanada, Luxemburg, Nederland, Noorweë, Portugal, Verenigde Koninkryk, Verenigde State van Amerika en Ysland teken die Noord-Atlantiese Verdrag, en stig die [[Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie]].
* [[23 Mei]] – Stigting van die [[Duitsland|Bondsrepubliek Duitsland]].