Kode: Verskil tussen weergawes

23 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
k
Opruim
(Skakel)
k (Opruim)
[[ImageLêer:International Morse Code.svg|rightregs|thumbduimnael|290px|[[Morsekode]], ʼn bekende tipe kode]]
 
‘n '''Kode''' is ʼn reël waarvolgens ʼn brokkie [[inligting]] (bv. ʼn [[letter]], [[woord]], frase of gebaar) omgeskakel word na ʼn ander – gewoonlik verkorte of verborge – vorm of voorstelling (een teken tot ʼn ander teken), en nie noodwendig van dieselfde soort nie.
 
Met [[kommunikasie]] en inligtingverwerking behels '''kodering''' die proses waarvolgens inligting vanaf ʼn bron omgeskakel word tot simbole wat gekommunikeer moet word. '''Dekodering''' is die teenoorgestelde proses waar die kodesimbole terug omgeskakel word na inligting verstaanbaar vir die ontvanger.
 
Een vername rede vir kodering is om kommunikasie moontlik te maak in gebiede waar gewone gesproke of geskrewe [[taal]] moeilik of onmoontlik is. Byvoorbeeld semafoor, waar die samestelling van vlae wat deur die seiner of die arms van ʼn semafoortoring gehou word, dele van die boodskap kodeer, normaalweg, letters en getalle.
{{Saadjie}}
{{en-vertaal|Code}}
 
[[Kategorie:Taalkunde|{{PAGENAME}}]]
[[Kategorie:Kommunikasie|{{PAGENAME}}Taalkunde]]
[[Kategorie:Kommunikasie]]