Verskil tussen weergawes van "Selonsroos"

4 009 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
Uitgebrei
k (Skoonmaak using AWB)
(Uitgebrei)
|}}
 
Die '''Selonsroosselonsroos''' (of '''''Nerium oleander'')''' is 'n’n [[immergroen]] [[struik]] of klein [[boom]]pie wat vanafin die [[AtlasgebergteFamilie (biologie)|familie]] in [[Noord-AfrikaApocynaceae]]. ingevoerDit enis genaturaliseertans geraakdie het.enigste Diespesie in die [[plantgenus]] kan barre en'''''Nerium'''''. dorreDit omgewingsword trotseerso enalgemeen asgekweek gevolg vandat die kenmerkpresiese isoorsprong ditnog langsnie paaie en op middelmannetjies geplant. Hierdie [[spesie]]vasgestel is giftig en groeinie, wild langs party van diehoewel [[WesAsië|Suidwes-KaapAsië]] seal rivierevoorgestel is.
 
Die plant is van die [[Atlasgebergte]] in [[Noord-Afrika]] af na [[Suid-Afrika]] ingevoer en het hier genaturaliseer geraak. Hulle groei wild langs party van die [[Wes-Kaap]] se riviere. Die oleander is een van die heel giftigste tuinplante.
== Fotogalery ==
<gallery>
Nerium oleander Ouarzazate wild1.jpg|Plant met blomme.
Nerium oleander white flowers at Guntur (1).jpg|'n Wit kultivar.
Nerium-oleander-semillas.jpg|Vrugte
</gallery>
 
== Bron Eienskappe==
[[Beeld:Oleander Capsule Opens.jpg|thumb|links|200px|’n Peul met sy donsagtige sade.]]
{{Wikispecies|Nerium oleander}}
Die oleander word 2&nbsp;tot 6&nbsp;meter hoog, met regop stingels wat platter lê namate die plant ouer word. Die [[Blaar|blare]] kom voor in groepe van drie; hulle is dik, smal, leeragtig, donkergroen en sowat 5&nbsp;tot 21&nbsp;cm lank. Die [[blom]]me groei in trosse aan die einde van elke stingel; hulle is [[wit]], [[pienk]] of [[rooi]], met ’n vyflobbige kroon om die sentrale kroonbuis. Hulle ruik soms soet, maar nie altyd nie. Die [[vrug]] is ’n lang, smal peul van 5&nbsp;tot 23&nbsp;cm lank wat oopbars as dit ryp word en verskeie donsagtige [[Saad|sade]] vrystel.
{{Commonskat|Nerium oleander}}
* ''Watter Boom is dit?'' Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
 
Die plant kom ook natuurlik voor in ’n groot streek, van [[Mauritanië]], [[Marokko]] en [[Portugal]] ooswaarts deur die [[Middellandse See]]-gebied en die [[Sahara]] tot by die [[Arabiese Skiereiland]], [[Suid-Asië]] en dele van [[Sjina]].<ref name=Europa>[http://rbg-web2.rbge.org.uk/cgi-bin/nph-readbtree.pl/feout?FAMILY_XREF=&GENUS_XREF=Nerium&SPECIES_XREF=oleander&TAXON_NAME_XREF=&RANK= Pankhurst, R. (red.) ''Nerium oleander'' L. ''Flora Europaea''. Royal Botanic Garden Edinburgh.] URL besoek op 2009-07-27.</ref><ref name=China>[http://www.efloras.org/florataxon.aspx?flora_id=2&taxon_id=200018424 Bingtao Li, Antony J. M. Leeuwenberg, and D. J. Middleton. "''Nerium oleander'' L.", ''Flora of China''. Harvard University.] URL besoek op 2009-07-27.</ref>
== Verwysings ==
 
{{Verwysings}}
Die blomme is helder om insekte te lok wat help met voortplanting, maar hulle lok nie baie insekte nie omdat hulle geen nektar bevat nie.<ref>Herrera, J. (1991). The reproductive biology of a riparian Mediterranean shrub, Nerium oleander L.(Apocynaceae). Botanical journal of the Linnean Society, 106(2), 147-172.</ref>
 
Die oleander word algemeen in tuine en parke geplant, maar is weens sy giftigheid nie ’n gewilde [[huisplant]] nie. Dit is bestand teen droogte, swak grond en soms ligte ryp.<ref name=Huxley>Huxley, A.; Griffiths, M.; Levy, M. (reds.) (1992). ''The New RHS Dictionary of Gardening''. Macmillan. ISBN 0-333-47494-5.</ref> Daar is meer as 400 [[kultivar]]s met blomme wat nie in die natuur aangetref word nie, soos [[pers]] en [[oranje]] of dubbele blomme.
 
==Probleme==
As die plant geëet word, kan dit die spysverteringstelsel, hart en sentrale senuweestelsel aantas. Dit kan naarheid en vomering veroorsaak, asook maagpyn en diarree wat soms bloed bevat.<ref name=Inchem>[http://www.inchem.org/documents/pims/plant/pim366.htm Inchem (2005). ''Nerium oleander'' L. (PIM 366). International Programme on Chemical Safety: Inchem. URL besoek op 2009-07-27]</ref> Dit kan die hartklop versnel en dan weer tot laer as normaal laat afneem. Dit kan lomerigheid, bewing, toevalle en selfs ’n koma en die dood veroorsaak. Die sap kan die vel en oë irriteer.<ref name=Goetz>[http://www.vet.purdue.edu/toxic/plant52.htm Goetz, Rebecca. J. (1998). "Oleander". Indiana Plants Poisonous to Livestock and Pets. Cooperative Extension Service, Purdue University. URL besoek op 2009-07-27.]</ref>
 
By huisplante kan die blomknoppe nie oopgaan nie as die plant te koud is of te min son kry. [[Wolluis]]e en [[dopluis]]e kan voorkom.<ref>Longman, David. ''Gesonde Huisplante, Stap vir Stap Geïllustreer'', J.L. van Schaik, Pretoria. 1992. ISBN 0 627 01827 0</ref>
 
==Galery==
<gallery>
Beeld:அறலி பூ.jpg
Beeld:அறலி மொட்டு.jpg
Beeld:அறலி.jpg
Beeld:அறலி 2.jpg
Beeld:Nerium oleander white flowers at Guntur (1).jpg|'n Wit kultivar.
</gallery>
 
==Sien ook==
* [[Lys van indringerplante in Suid-Afrika]]
 
== Verwysings ==
{{Saadjie}}
{{Verwysings}}
* ''Watter Boom is dit?'' Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
 
==Eksterne skakels==
* [http://www.clemson.edu/extension/hgic/plants/landscape/shrubs/hgic1079.html Clemson-universiteit: Feite oor die oleander]
* [http://www.oleander.org/toxic.html Internasionale Oleandervereniging: Inligting oor giftigheid]
{{CommonsKategorie-inlyn|Nerium}}
{{Wikispecies-inlyn|Nerium oleander}}
*[[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http://en.wikipedia.org/wiki/Nerium Engelse Wikipedia]
 
[[Kategorie:Tuinplante]]
[[Kategorie:Huisplante]]
[[Kategorie:Sierplante]]
[[Kategorie:Struike]]
[[Kategorie:Blomme]]
[[Kategorie:Bome van Afrika]]