Transistor: Verskil tussen weergawes

4 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
(Skakel)
 
== Waarde van Transistor ==
Die transistor word beskou as een van die belangrikste uitvindsels van die twintigste eeu.<ref>{{cite book | title = Media Management in the Age of Giants: Business Dynamics of Journalism | author = Dennis F. Herrick | publisher = Blackwell Publishing | year = 2003 | isbn = 0-8138-1699-8 | url = http://books.google.com/books?id=59rxoe1IkNEC&pg=PA383&ots=UC_NxASdwo&dq=transistor+greatest-invention&sig=Ul_-DYQxG7EhLsRvhE8QM821JEQ }}</ref> Die transistor is die sleutel komponent van prakties alle moderne [[elektronika]]. Die sukses van die transistor rus op die geoutomatiseerde massa produksie van transistors teen 'n baie lae per-transistor koste.
 
Hoewel miljoene afsonderlike transistors (bekend as ''diskrete transistors'') nog gebruik word, word die meerderheid in geïntegreedestroombane gebruik saam met [[diode]]s, [[resistor]], [[kapasitor]]s en ander elektroniese komponente om volledige elektroniese stroombane te vorm. 'n [[logiese hek|Logiese hek]] bestaan uit ongeveer twintig transistors terwyl moderne [[mikroverwerker]]s biljoene transistors bevat.