Huis van Bourbon: Verskil tussen weergawes

k
Opruim
k (Verplasing van 53 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q58389)
k (Opruim)
{| class=toccolours border=0 cellspacing=0 cellpadding=4 align=right style="margin: 0 0 0.5em 1em;"
! style="background: #ccf; text-align:center; width: 15em;"|'''Huis van Bourbon'''
|}
[[Lêer:Grand Royal Coat of Arms of France.svg|thumbduimnael|180px|Wapen van die Huis van Bourbon]]
{| class="infobox bordered" align=right style="width: 15.5em; font-size: 95%; text-align: left;" cellpadding="3"
|-
! Laaste heerser
| <div style="font-size:90%">Frankryk en Navarra:</div> [[Henri, comte de Chambord|Henri V]] (1830)
<div style="font-size:90%">Parma:</div> [[Robert I, Hertog van Parma|Roberto I]] (1854-18591854–1859)
<div style="font-size:90%">Twee Sisiliës:</div> [[Francis II van die Twee Sisiliës|Francesco II]] (1859-18611859–1861)
|-
! Huidige hoof
<div style="font-size:90%">Luxemburg:</div> [[Henri, Groothertog van Luxemburg|Groothertog Henri I]] (2000-)
|-
|- class="hiddenStructure{{{Voetnotas|}}}"
| colspan="2" style="font-size: smaller; border-top: 1px solid;" | {{{Voetnotas}}}
|}
 
 
== Frankryk ==
Bourbon-monarge het oor Navarra (van 1555) en Frankryk (van 1589) regeer tot met die omverwerping in 1792 van die monargie tydens die [[Franse Rewolusie]]. Dit is in 1814 vir ’n kort ruk herstel ná die val van die [[Eerste Franse Ryk]], maar die hooflyn van die Bourbons is in die [[Julie-rewolusie]] van 1830 finaal omvergewerp. ’n Tak van die Bourbons, die [[Huis van Orléans]], het daarna vir agttien jaar regeer (1830–1848) tot hulle ook omvergewerp is.
 
=== Bourbon-konings van Frankryk ===
* [[Charles X van Frankryk|Charles X]] (1824–1830)
* [[Lodewyk-Antoine, Hertog van Angoulême|Lodewyk XIX]] (1830)
* [[Lodewyk-Philippe van Frankryk|Lodewyk-Philippe]] (Huis van Bourbon-Orléans) (1830-18481830–1848)
 
== Spanje ==
[[Lêer:Escudo de España (mazonado).svg|thumbduimnael|Koninklike wapen van Spanje.]]
[[Philip V van Spanje]] was die eerste Bourbon-heerser van Spanje, van 1700 af. Die Spaanse Bourbons — in Spanje word die naam '''Borbón''' gespel — is al verskeie kere omvergewerp en weer in plek gestel; hulle het regeer in 1700–1808, 1813–1868, 1875–1931 en 1975 tot die hede. Van die Spaanse lyn kom die koninklike lyn van die [[Koninkryk van die Twee Sisiliës]] (1734–1806 en 1815–1860, en in [[Sisilië]] net in 1806–1816), die Bourbon-Sisiliës-familie en die Bourbon-heersers van die [[Hertogdom van Parma]].
 
=== Bourbon-konings van Spanje ===
 
== Luxemburg ==
[[Lêer:Coat of Arms of Luxembourg.svg|thumbduimnael|Wapen van die Groothertog van Luxemburg.]]
Groothertogin [[Charlotte, Groothertogin van Luxemburg|Charlotte]] van [[Luxemburg]] het met ’n lid van die Bourbon-Parma-lyn getrou en dus is haar opvolgers, wat sedert haar abdikasie in 1964 oor Luxemburg regeer, ook tegnies gesproke lede van die Huis van Bourbon.
 
=== Bourbon-groothertoë van Luxemburg ===
* Hertog van Bourbon
* Hertog van Montpensier
* Hertog van Vendôme
* Hertog van Anjou
* Koning van die Twee Sisiliës
* Hertog van Parma
* Hertog van Orléans
* Prins van Condé
* Prins van Conti
 
== Verdere leesstof ==
 
== Verwysings ==
:''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [http[://en.wikipedia.org/wiki/House_of_Bourbon:House of Bourbon]]
 
{{Regerende dinastieë in Europa}}