Ford Transit Custom: Verskil tussen weergawes

+inligtingskas
No edit summary
(+inligtingskas)
{{Inligtingskas Motorvoertuig
| name = Ford Transit Custom
| image = [[Lêer:Ford Transit Custom Kombi 2.2 TDCi Trend (VII) – Frontansicht, 25. Mai 2013, Düsseldorf.jpg|280px]]
| caption =
| manufacturer = [[Ford Motormaatskappy]]
| aka = Ford Tourneo Custom
| production = 2012-huidig
| model_years =
| assembly =
| designer =
| class = Ligte handelsvoertuig
| body_style = Paneelwa (Transit Custom)
Crew cab wa (Transit Custom)
Minibus (Transit Custom Kombi, Tourneo Custom)
| layout = Dwarsgemonteerde voorenjin, voorwielaandrywing
| platform =
| related =
| engine = 2.2 L [[Inlynviersilinder|I4]] ''Ford Duratorq'' TDCi turbodiesel
| transmission = 6-ganghandrat
| wheelbase = 2933 mm (SWB)
3300 mm (LWB)
| length = 4972 mm (SWB)
5339 mm (LWB)
| width = 1986 mm
| height = 1922 - 2017|mm (lae dak)
2280 - 2381 mm (hoë dak)
| weight = 1786 - 2020 kg
| predecessor = [[Ford Transit]] front wheel drive versions
| successor =

[[Lêer:2014 Ford Transit Custom panel van (rl).jpg|duimnael|regs|280px|2014 Ford Transit Custom paneelwa.]]
Die '''Ford Transit Custom''' is 'n middelgrootte, voorwielaangedrewe wa wat sedert 2012 geproduseer word deur die [[Ford Motormaatskappy]]. Dit vervang as 'n selfstandige model die kleiner voorwielaandrywing weergawes van die vierde geslag Ford Transit. Soos met die res van die Transitreeks, is die beter toegeruste passasiersweergawe gemerk as die '''Tourneo Custom'''.
109 139

wysigings