Fredi Nest: Verskil tussen weergawes

6 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
|Naam = Fredi Nest
|Foto = Fredi Nest.jpg
|Foto-onderskrif =
|Agtergrondkleur = solo
|Geboortenaam = Fredi Nester Esterhuizen
|Alias =
|Oorsprong =
|Geboortedatum = [[25 Maart]] [[1959]]
|Geboorteplek = [[Johannesburg]], [[Suid-Afrika]]
|Sterftedatum =
|Sterfteplek =
|Beroep = Sanger en skrywer
|Genre =
|Tipe stem =
|Instrumente =
|Aktiewe jare =
|Uitgewer =
|Invloede =
|Webwerf = [http://www.fredinestmusician.co.za/ fredinestmusician.co.za]
|Last.fm =
|Lirieke =
|Huidige_lede =
|Gewese_lede =
|Assosiasies =
|Logo =
}}
 
'''Fredi Nester Esterhuizen''' ([[25 Maart]] [[1959]] -) is 'n bekende [[Afrikaans]]e liedjieskrywer en sanger. Van sy populêre liedjies sluit in: ''Getoor'', ''Sê My'', ''Meer En Meer'', ''Hey DJ'' en ''Bly Net Naby My''.
 
== Biografie ==
Fredi is op 25 Maart 1959 in [[Johannesburg]], [[Suid-Afrika]] gebore en is die oudste van vyf kinders. Hy het al van kleintyd af gesing en kitaar gespeel, maar het eers in sy laat dertigs besluit om musiek sy loopbaan te maak. In 1995 wordis sy debuut album, ''Memory Train'', uitgereik.
 
In 1996 ontvang hy die IBA-prys vir ''Listen To Me'', as die mees gespeelde liedjie op gemeenskapradiostasies.
 
Fredi woon tans in [[Cullinan]], naby [[Pretoria]] waar hy vir homself 'n ateljee gebou het en wat ook beskikbaar is vir cdCD-opnames en produksies beskikbaar is.
 
== Diskografie ==
Van Fredi se albums sluit in:
* Memory Train, 1995
* Desperado, 2014 SHIAM MUSIC
 
== Sien ook ==
* [[Lys van Suid-Afrikaanse musikante]]
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.fredinestmusician.co.za/ Fredi Nest se amptelike webwerf]
* [http://www.youtube.com/watch?v=-b3X9djMF1I Video van Fredi Nest se leidjie "Hey DJ!"]