Verskil tussen weergawes van "Louisiana"

1 greep bygevoeg ,  4 jaar gelede
=== Olie, gas en minerale ===
[[Lêer:RefineryNearNewOrleans.jpg|thumb|regs|Olieraffinadery naby New Orleans]]
Sowat twee persent van die bekende Amerikaanse ruoliereserwes word in Louisiana aangetref, met bykomende groot reserwes in die Golf van MexikoMeksiko. Die deelstaat is tans die land se vierde grootste olieprodusent. Die olie- en verwante bedrywe het meer as 300 000 werknemers in diens en verskaf 'n sesde van alle werkgeleenthede in Louisiana.
 
Aardgasreserwes is selfs nog groter en word op sowat vyf persent van bekende reserwes beraam. Groot hoeveelhede sout lê in ondergrondse formasies opgesluit waarvan sommige 'n deursnee van een myl het en tot 50 000 voet diep strek. Die rotssout, wat in Louisiana ontgin word, is byna 100 persent suiwer.
109 170

wysigings