Staatsdrukkery: Verskil tussen weergawes

191 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
k
Opruim
k (herkat)
k (Opruim)
Die '''Staatsdrukkery''' is 'n geskiedkundige gebou in [[Pretoria]] op die hoek van Bosman- en Vermeulenstraat. Aanvanklik is 'n rooibaksteen gebou op die hoek van die twee strate tussen [[1885]] en [[1897]] deur die regering van die [[Zuid-Afrikaansche Republiek]] opgerig nadat [[De Volkstem]] aan Johannes F. Celliers verkoop is. Die grond is uit [[AH Nelmapius]] se boedel gekoop en die gebou deur WJ Geerts opgerig. 'n Nuwe gebou is in [[1926]] langs die bestaande gebou opgerig. Die oorspronklike gebou huisves tans die publisiteit afdeling van die Staatsdrukkery. <ref>PJ Greyling, ''Pretoria en die Anglo-Boere Oorlog, 'n Gids'', Protea Boekhuis, Pretoria, Suid-Afrika, 2000, p67 </ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
<!--Die artikel gebruik die Cite.php verwysingsmeganisme. Meer inligting oor die meganisme is beskikbaar by http://meta.wikimedia.org/wiki/Cite/Cite.php -->
<div style="font-size:92%;"><references /></div>
 
[[Kategorie:Geskiedenis van Suid-Afrika]]