Verskil tussen weergawes van "Polisie"

86 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Victorian Police Motorcycle, Geelong, Aust, jjron, 30.9.2010.jpg|duimnael|links|'n Polisiebeampte doen patrollie met 'n motorfiets.]]
 
Die polisie beskik oor spesiale magte wat hulle benodig om hulle pligte uit te voer. Hierdie magte verskil grootliks van [[land]] tot land. Die meeste polisiebeamptes het die mag om mense in hegtenis te neem (arrestasie), mense te deursoek (visenteer), asook huise en ander eiendom te deursoek. Hulle dra soms toerusting, soos [[geweer|gewere]], knuppels en pepersproei. Die gebied waarin 'n polisiebeampte hierdie magte kan uitoefen, word sy jurisdiksie genoem. Sodra 'n beampte sy jurisdiksie verlaat, mag hulle nie meer hierdie magte gebruik nie. Hulle moet dan aan die polisiemag of departement wat jurisdiksie oor die gebied het oorhandig.
 
== Pligte ==
[[Lêer:Police Poland 2 AB.jpg|duimnael|'n Poolse polisiebeampte met sy toerusting.]]
 
Die polisie se pligte sluit in:
 
== Eksterne skakels ==
* {{Commonskat-inlyn|Police}}
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Polisie| ]]