Verskil tussen weergawes van "Rio Grande"

22 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
Skakel
(Skakel)
(Skakel)
 
[[Lêer:Rio Grande River south of Albuquerque.jpg|duimnael|links|Die Rio Grande sowat 20 km suid van [[Albuquerque, Nieu-Meksiko|Albuquerque]], [[Nieu-Meksiko]]]]
[[Lêer:Rio Bravo El Paso-Juarez.jpg|duimnael|links|Die Rio Grande tussen [[El Paso]], [[Texas]] (links), en [[Ciudad Juárez]], [[Chihuahua (deelstaat)|Chihuahua]] (regs). Vanaf hier vorm die rivier vir sowat 2 000 km die grens tussen Meksiko en die Verenigde State]]
[[Lêer:Matamoros008.JPG|duimnael|links|Die Rio Grande tussen Matamoros, Tamaulipas (voor), en Brownsville, Texas (agter), wes van die monding in die Golf van Meksiko]]
Die '''Rio Grande''' ([[Spaans]] vir "groot Rivier", soos genoem in die [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]]<ref name=Reid>{{en}} Jan Reid: ''Rio Grande'', University of Texas Press (Austin, Texas, 2004), ISBN 0-292-70601-4</ref>), '''Río Bravo del Norte''' [ˈri.o ˈβɾaβo ðel ˈnorte] of net '''Río Bravo''' ("Wilde rivier van die Noorde", soos genoem in [[Meksiko]]<ref name=Reid/>), is 'n groot suidoos-vloeiende [[rivier]] in [[Noord-Amerika]]. Die rivier, met 'n lengte van 3&nbsp;051 km, is die derde langste rivier in die Verenigde State na die [[Missouririvier]]-[[Mississippirivier]] en die [[Yukonrivier]] asook Meksiko se langste rivier.