Verskil tussen weergawes van "Majorka"

138 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
Bygewerk
(→‎Bron: Verbeter)
k (Bygewerk)
}}
 
'''Mallorca''' ([[Katalaans]]: ''Mallorca'' [məˈʎɔrkə],; [[Spaans]]: ''Mallorca'' [maˈʎorka]; vanaf [[Latyn]]: ''Insula Maior'' "groter eiland", later ''Maiorica'' "die groter een", in vergelyking met [[Menorca]] "die kleiner een") is 'n [[Spanje|Spaanse]] [[eiland]] in die [[Middellandse See]] en is die grootste eiland van die [[Baleariese Eilande]]. Dit is ongeveer 160 km van die ooskus van Spanje en het 'n oppervlakte van 3 640,11 km². Die [[hoofstad]] en grootste stad is [[Palma de Mallorca]], sowel van die eiland asook van die provinsie Baleariese Eilande.
 
== Geografie ==