Verskil tussen weergawes van "Peter Joseph Lenné"

+ Inligtingskas
k (Link FA is now handled by Wikidata, removed: {{Link FA|de}} using AWB (10861))
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas Persoon
[[Lêer:Lenne_portrait.jpg|thumb|right|250px|Peter Joseph Lenné]]
| naam = Peter Joseph Lenné
| bynaam =
| beeld = Lenne portrait.jpg
| beeldbeskrywing =
| onderskrif = Portret van Peter Joseph Lenné deur [[Carl Joseph Begas]] (1850)
| geboortenaam =
| geboortedatum = [[29 September]] [[1789]]
| geboorteplek = [[Bonn]], [[Heilige Romeinse Ryk]]
| dood_datum = {{SDEO|1789|9|29|1866|1|23}}
| sterfteplek = [[Potsdam]], [[Koninkryk Pruise]]
| ouers = Peter Joseph Lenné<br />Anna Catharina (née Pottgieter)
| titel =
| nasionaliteit = [[Lêer:Flag of the Kingdom of Prussia (1803-1892).svg|22px]] [[Koninkryk Pruise]]
| beroep = argitek en stadsbeplanner
| ander =
| bekend =
| salaris =
| termyn =
| voorganger =
| opvolger =
| eerbewyse =
| party =
| godsdiens =
| huweliksmaat =
| kinders =
| webblad =
| handtekening =
}}
 
'''Peter Joseph Lenné''' (* [[29 September]] [[1789]] in [[Bonn]]; † [[23 Januarie]] [[1866]] in [[Potsdam]]) was 'n [[Pruise|Pruisiese]] tuinboukunstenaar en landskapsargitek. Hy word as een van die beduidendste persoonlikhede van die Duitse Klassisisme beskou en het byna 'n halfeeu lank sy stempel op die tuinboukuns in Pruise afgedruk.
 
 
Lenné se werk as landskapsargitek vorm 'n belangrike deel van die Berlyns-Potsdamse kultuurlandskap wat vanuit die Poue-eiland (''Pfaueninsel'') tot by die stad Werder aan die Havelrivier strek. Die hele landskap is in [[1990]] deur [[UNESCO]] tot [[wêrelderfenisgebied]] verklaar.
 
 
{{DEFAULTSORT:Lenne, Peter Joseph}}
 
[[Kategorie:Duitse landskapsargitekte]]
[[Kategorie:Duitse stadsbeplanners]]