Verskil tussen weergawes van "Bruno Taut"

860 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
+ Inligtingskas
(+ Beeld)
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas Persoon
[[Lêer:Young bruno taut.jpg|thumb|right|Bruno Taut omstreeks 1910]]
| naam = Bruno Taut
[[Lêer:Hufeisensiedlung.jpg|thumb|right|''Hufeisensiedlung'' in Berlyn-Britz]]
| bynaam =
| beeld = Young bruno taut.jpg
| beeldbeskrywing =
| onderskrif = Bruno Taut omstreeks 1910
| geboortenaam = Bruno Julius Florian Taut
| geboortedatum = [[4 Mei]] [[1880]]
| geboorteplek = [[Koningsberg]], [[Koninkryk Pruise]], [[Duitse Keiserryk]]
| dood_datum = {{SDEO|1880|5|4|1938|12|24}}
| sterfteplek = [[Istanboel]], [[Turkye]]
| ouers = Julius Taut
| titel =
| nasionaliteit = Duits
| beroep = argitek
| ander =
| bekend =
| salaris =
| termyn =
| voorganger =
| opvolger =
| eerbewyse =
| party =
| godsdiens =
| huweliksmaat = Klara Hidleburg (1917–1919)
| kinders = Gustaf von Hidleburg (* 1918)
| webblad =
| handtekening =
}}
 
[[Lêer:Hufeisensiedlung.jpg|thumbduimnael|rightlinks|''Hufeisensiedlung'' in Berlyn-Britz]]
'''Bruno Julius Florian Taut''' (* [[4 Mei]] [[1880]] in [[Koningsberg]]; † [[24 Desember]] [[1938]] in [[Istanboel]]) was 'n [[Duitsland|Duitse]] argitek en stadsbeplanner.
 
As een van die verteenwoordigers van die Modernistiese argitektuurstroming ([[Duits]] ''Neues Bauen'') het hy veral met groot residensiële woonprojekte soos die ''Hufeisensiedlung'' ("Hoefysterbuurt") in [[Britz|Berlyn-Britz]] en ''Onkel Toms Hütte'' in Berlyn-Zehlendorf bekendheid verwerf. Bruno Taut het vanaf 1909 met Franz Hoffmann in 'n gemeenskaplike argitekteburo saamgewerk. In 1912 het ook sy jonger broer Max Taut (1884-1967), wat later veral met sy kantoorgeboue in die Nuwe Saaklikheid-boustyl bekendheid sou verwerf, tot dié onderneming toegetree.
 
{{Saadjie}}
 
{{DEFAULTSORT:Taut, Bruno}}