Verskil tussen weergawes van "Pablo Neruda"

2 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
k (→‎Lewensgeskiedenis: Spanish spelling + info and link)
k (→‎Belangrikste prestasies: spelling + link)
Neruda se gewildste werk is Veinte poemas de amor y una canción desesperada (Twenty Love Poems and a Song of Despair - 1924), wat deur 'n hartstogtelike, hartseer liefdesverhouding geïnspireer is. Vanaf die veertigerjare weerspieël sy werk die politiese stryd van die boerestand en werkers en die sosio-historiese ontwikkelinge in [[Suid-Amerika]]. Die Stalin-prys asook die Lenin vredesprys word aan Neruda toegeken tydens sy ballingskap in [[Meksiko]].
 
Pablo Neruda het internasionale literêre erkenning verwerf met Canto General (1950), 'n epiese werk van 340 gedigte waarin hy die geskiedenis van Latyns-Amerika vanuit 'n Marxistiese perspektief herskryf. Die tema is die stryd om sosiale geregtigheid en bevryding van Spaanse oorheersing. Sentraal in hierdie werk staan een van sy treffendste gedigte, Alturas de Machu Picchu (Heights of MacchuMachu Picchu - 1943), 'n kragtige verheerliking van die pre-Colombiaanse beskawing in [[Peru]], wat Neruda geskryf het nadat hy na die antieke Inka stad, Macchu[[Machu Picchu]] opgeklim het. Gedurende sy langdurige literêre loopbaan het Neruda talle vertalings gelewer en meer as veertig digbundels, asook versdramas geskryf.
 
{{DEFAULTSORT:Neruda, Pablo}}
132

wysigings