Verskil tussen weergawes van "Pink Floyd"

132 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
Bygewerk
k (→‎Albums: Link FA is now handled by Wikidata, removed: {{Link FA|ca}} (6) using AWB (10861))
k (Bygewerk)
}}
 
'''Pink Floyd''' was 'n [[Verenigde Koninkryk|Britse]] musiekgroep wat in 1965 in [[Londen]] gevorm is. Hulle het internasionale faam behaal met hul progressiewe en psigedeliese musiek en word onthou vir hul gebruik van filosofiese lirieke, klankeksperimente, uitgebreide komposisies en verstommende konsertoptredes wat van hulle een van die kommersieel suksesvolste en invloedrykste groepe in die geskiedenis van popmusiek gemaak het.
'''Pink Floyd''' is 'n [[Verenigde Koninkryk|Britse]] musiekgroep wat in 1964 gevorm is as 'n vergroeisel van 'n vroeëre musiekgroep met name soos [[Sigma 6]], [[T-Set]], [[Megadeaths]], [[The Screaming Abdabs]], [[The Architectural Abdabs]], en [[The Abdabs]], en wat bekend is vir hul lirieke en styl. Hulle word sewende gelys, na die [[Beatles]], vir die aantal albums wat wêreldwyd verkoop is. Die groep se stigterslid, Syd Barret, is in 2006 oorlede. Nadat Roger Waters die groep verlaat het (die laaste album waaraan hy saam Pink Floyd gewerk het was "The Final Cut"), het hy verskeie soloalbums opgeneem, onder andere ''Radio K.A.O.S'', ''Pros and Cons of Hitchhiking'' en ''Amused to Death''. Waters het ook in 2004 'n bekroonde opera met die naam ''Ce Sera'' geskryf, wat handel oor die [[Franse Rewolusie]].
 
== Albums ==