Verskil tussen weergawes van "Witdoodshaai"

4 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
Die haai is normaalweg 3 m lank, maar kan langer as 6 m word en weeg dan 1,2 ton. Dit het baie bekend geraak in die reeks [[Jaws]]-rolprente. In Engels staan die vis bekend as die ''Great white shark''.
 
Die haai is algemeen rondom [[Kaapstad]] en word ook by [[KwaZulu-Natal]] waargeneem. Daar is baie televisieprogramme van Discovery en National Geographic Channel wat die haie in Suid-Afrika tentoonstel.<ref>http://www.discovery.com/tv-shows/shark-week/videos/air-jaws-sharks-of-south-africa/</ref>
 
== Sien ook ==
29

wysigings