Verskil tussen weergawes van "Witdoodshaai"

Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
Die '''Witdoodshaai''' (''Carcharodon carcharias'') is 'n haai wat rondom die [[Suid-Afrika]]anse kus voorkom en word in alle oseane van die wêreld aangetref. Dit word as gevaarlik beskou, hoewel die mens nie sy verkose prooi is nie. Om sy reputasie as 'n "mensvreter" te weerlê, word die naam '''grootwithaai''' deur baie natuurliefhebbers verkies.<ref>[http://m.news24.com/fin24/Entrepreneurs/Profiles/Building-a-business-from-scratch-20121220 News24, Profiles, "Building a business from scratch"] URL besoek op 10 Februarie 2013</ref><ref>[http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2007/05/26/B1/12/njhaai.html "Verander persepsies saam met naam", Beeld, 26 Mei 2007, bl. 12] URL besoek op 10 Februarie 2013</ref> Dit word deur die [[IUBN]] geklassifiseer as 'n [[kwesbare spesie]].
 
Die haai is normaalweg 3&nbsp;m lank, maar kan langer as 6&nbsp;m word en weeg dan 1,2&nbsp;ton. Dit het baie bekend geraak in die reeks [[Jaws]]-rolprente. In Engels staan die vis bekend as die ''Great white shark'' en in Nederlands as die "Witte Haai" of "Mense HaaiMensenhaai".
 
Die haai is algemeen rondom [[Kaapstad]] en word ook by [[KwaZulu-Natal]] waargeneem. Daar is baie televisieprogramme van Discovery en National Geographic Channel wat die haie in Suid-Afrika tentoonstel.<ref>http://www.discovery.com/tv-shows/shark-week/videos/air-jaws-sharks-of-south-africa/</ref>
29

wysigings