Verskil tussen weergawes van "J.R.R. Tolkien"

622 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
k (→‎Bronnelys: Link FA is now handled by Wikidata, removed: {{Link FA|de}} (5) using AWB (10861))
 
Oplaas verower hy haar hart ten volle en word sy self 'n Katoliek. Die [[Eerste Wêreldoorlog]] breek in Augustus 1914 uit.
 
== Bloemfontein ==
 
Die grafte van J.R.R. Tolkien se vader is in die jare 90 herontdek deur lede van die Suid-Afrikaanse Tolkien vereniging. Die graf lê in die staatsakker waar ook president van Suid-Afrika begrawe lê. <ref>http://kloofstreet.blogspot.com/2008/03/one-with-photo-of-tolkiens-fathers.html</ref> Die Suid-Afrikaanse Tolkien vereniging het ook die testament van A.R. Tolkien herontdek in die argiewe van die stad. Die gedenkplate op die plek van die voormalige Bank van Afrika lê ook in die stadsargiewe vanweë metaaldiewe.<ref>http://www.tolkiengateway.net/wiki/File:1984_Commemorative_Plaque.JPG</ref>
 
== Eerste Wêreldoorlog ==
29

wysigings