Verskil tussen weergawes van "J.R.R. Tolkien"

1 greep bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
== Bloemfontein ==
 
Die grafte van J.R.R. Tolkien se vader is in die jare 90 herontdek deur lede van die Suid-Afrikaanse Tolkien vereniging. Die graf lê in die staatsakker waar ook presidentpresidente van Suid-Afrika begrawe lê. <ref>http://kloofstreet.blogspot.com/2008/03/one-with-photo-of-tolkiens-fathers.html</ref> Die Suid-Afrikaanse Tolkien vereniging het ook die testament van A.R. Tolkien herontdek in die argiewe van die stad. Die gedenkplate op die plek van die voormalige Bank van Afrika lê ook in die stadsargiewe vanweë metaaldiewe.<ref>http://www.tolkiengateway.net/wiki/File:1984_Commemorative_Plaque.JPG</ref>
 
== Eerste Wêreldoorlog ==
29

wysigings