Verskil tussen weergawes van "Libanon"

25 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (→‎Bron: Link FA is now handled by Wikidata, removed: {{Link FA|ar}} (2) using AWB (10861))
k
Libanon se mense het die meeste Westerse invloed teenoor ander Arabiese lande. Hulle word ook deur [[Sirië]] beïnvloed aangaande interne sake. Die [[Christendom]] is ook nog sterk in Libanon. In die sewentiger jare het [[Israel]]iese troepe die PLO troepe uit Libanon verdryf, omdat die PLO destyds Israel vanuit Libanon aangeval het.
 
Die [[Christendom]] van Libanon het in daardie tyd teen die Soennitiese Islamitiese PLO-groep geveg. Nadat die PLO-troepe uit Libanon verdryf is het die DruseDroese- en Shia-groepe groter invloed oor die Libanon regering begin uitoefen.
 
Libanon het 'n soortgelyke geskiedenis as Sirië, in die opsig dat albei lande deur die [[Bisantynse Ryk|Bisantynse]] en daarna die Mameloekiese Turkse ryk beheer is, soos [[Jordanië]].
 
Libanon bevat ook [[Assiriërs]], [[Droese]], [[Koerde]] en [[Armeniërs]], soos Sirië. Mense in Libanon is afstammelinge van Edomiete, Fenisiërs, Armeniërs en Koerde.
 
== Verwysings ==
29

wysigings