Verskil tussen weergawes van "Pous Urbanus VII"

(→‎Biografie: Skakel)
 
==Pontifikaat==
Ondanks sy baie kort bewind, word '''Pous Urbanus VII'''<ref>Ott, M. (1912). Pope Urban VII. In The Catholic Encyclopedia. New York: Robert Appleton Company. Besoek op April 17, 2010 by: http://www.newadvent.org/cathen/15218a.htm</ref> onthou vir sy verbod op die gebruik van [[tabak]] (sowel rook, pruim of snuif) in enige kerk. Oortreding sou strafbaar wees met [[ekskommunikasie]]. Hy het ook die titel "Eminensie" vir kardinale ingevoer.
Pous Urbanus het sy private vermoë nagelaat aan 'n stigting wat bruidskatte vir arm meisies gegee het.
 
116 261

wysigings