Verskil tussen weergawes van "Okeanos"

1 361 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
+ Inligtingskas
k (Verplasing van 51 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q161419)
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas2
[[Image:Oceanus at Trevi.JPG|thumb|right|Okeanos in die [[Trevi-fontein]], [[Rome]].]]
|naam = Okeanos
|kleur = #FFCC99
|titel =
|beeld = Oceanus at Trevi.JPG
|beeld_wydte = 180px
[[Image:Oceanus|beeld_onderskrif at= Trevi.JPG|thumb|right|Okeanos in die [[Trevi-fontein]], [[Rome]].]]
|beeld2 =
|beeld2_wydte =
|beeld2_onderskrif =
|opskrif1 = Naam
|1 = Okeanos
|opskrif2 = God van
|2 = Die [[meer]]
|opskrif3 = Blyplek
|3 = Arkadië
|opskrif4 =
|4 =
|opskrif5 = Vrou
|5 = [[Tethys (mitologie)|Tethys]]
|opskrif6 = Ouers
|6 = [[Uranos]] en [[Gaia (mitologie)|Gaia]]<ref name="theoi.com">http://www.theoi.com/Titan/TitanOkeanos.html</ref>
|opskrif7 = Broers, susters
|7 = [[Tethys (mitologie)|Tethys]], [[Kronos]], [[Rhea (mitologie)|Rhea]], [[Theia]], [[Hyperion]], [[Themis]], [[Krios]], [[Mnemosyne]], [[Koios]], [[Phoibe]], [[Iapetos]], die [[Sikloop|siklope]], die [[Honderdhandige]]
|opskrif8 = Kinders
|8 = Die [[Titaan (mitologie)|Titane]], die [[Sikloop|siklope]], [[Meliai]], die [[Eriniër]]s, die [[gigant]]e, die [[Honderdhandige]], [[Afrodite]], [[Thetis]], [[Metis (mitologie)|Metis]], [[Amfitrite]], [[Dione (mitologie)|Dione]], [[Pleione (mitologie)|Pleione]], Nede, [[Nefele]], Amphiro, en die ander [[Okeanied]]e, [[Inachus]], Amnisos en die ander [[Potamoi]]
|opskrif9 = Romeinse eweknie
|9 = Oceanus
|opskrif10 =
|10 =
|opskrif11 =
|11 =
|opskrif12 =
|12 =
|opskrif13 =
|13 =
|opskrif14 =
|14 =
|opskrif15 =
|15 =
|opskrif16 =
|16 =
|opskrif17 =
|17 =
|opskrif18 =
|18 =
|opskrif19 =
|19 =
|opskrif20 =
|20 =
}}
 
'''Okeanos''' ([[Grieks]]: Ὠκεανός) of '''Oceanus''' was in die [[Griekse mitologie]] ’n seegod en [[Titaan (mitologie)|Titaan]]. Hy is die verpersoonliking van die oseaan, wat deur die [[Antieke Griekeland|antieke Grieke]] beskou is as ’n enorme rivier wat om die plat aarde loop. Okeanos was ook in beheer van die opkoms en ondergang van die hemelliggame: [[Helios]] (die son), [[Selene]] (die maan) en die sterre.
 
 
== Voorkoms en oorsprong ==
Op Griekse uitbeeldings het Okeanos dikwels ’n gespierde bolyf en die onderlyf van ’n slang. Hy het ’n lang baard gehad met een of twee horings op sy kop.
 
Hy was die oudste van die Titane, die kinders van [[Uranus (mitologie)|Uranus]] en [[Gaia (mitologie)|Gaia]]. Hy en sy suster [[Tetis]] het saam 3&nbsp;000 kinders gehad: die [[Okeanied]]e, seenimfe wat die verpersoonliking van alle vorme van water was. Hy was ook die vader van die [[Potamied]]e (die riviergode) en die [[Serkoop|Serkope]] (twee aapagtige diewe).
 
== Mite ==