Verskil tussen weergawes van "Atlas (mitologie)"

924 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
+ Inligtingskas
k (Verplasing van 55 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q130818)
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas2
[[Image:MAN Atlante fronte 1040572.JPG|thumb|''Farnese Atlas'', ’n 2de-eeuse Romeinse kopie van ’n Griekse werk ([[Napels]]).]]
|naam = Atlas
'''Atlas''' ([[Grieks]]: Ἄτλας) was in die [[Griekse mitologie]] uit die tweede geslag [[Titaan|Titane]]. Hy het die hemelruim opgehou vanaf die berge wat nou die [[Atlas-gebergte]] heet. Hy was die seun van die Titaan [[Iapetos]] en die [[Okeanied]] [[Asia]]<ref>Pseudo-Apollodorus, ''[[Bibliotheke]]'' i.2.3.</ref> of [[Klymene]],<ref>[[Hesiodus]] (''[[Theogonie]]'' 359 [as ’n dogter van [[Tetis]]], 507) gee die naam Klymene, maar [[Apollodorus]] (1.8) gee die naam Asia, so ook [[Lycophron]] (1411). Dit is moontlik dat die naam "Asia" later verkies is bo Hesiodus se "Klymene" om verwarring te voorkom met blykbaar nog ’n Okeanied met die naam Klymene (sy was die moeder van [[Phaithon]] by [[Helios]])</ref> en die broer van [[Prometheus]], [[Epimetheus]] en [[Menoitios]]. <ref>Hesiodus, ''Theogonie'' 371</ref>
|kleur = #FFCC99
|titel =
|beeld = MAN Atlante fronte 1040572.JPG
|beeld_wydte = 180px
[[Image:MAN|beeld_onderskrif Atlante= fronte 1040572.JPG|thumb|''Farnese Atlas'', ’n 2de-eeuse Romeinse kopie van ’n Griekse werk ([[Napels]]).]]
|beeld2 =
|beeld2_wydte =
|beeld2_onderskrif =
|opskrif1 = Naam
|1 = Atlas
|opskrif2 = God van
|2 = [[Sterrekunde]] en [[navigasie]]
|opskrif3 = Blyplek
|3 = Westelike rand van [[Gaia (mitologie)|Gaia]] (''die aarde'')
|opskrif4 = Simbool
|4 = aardbol
|opskrif5 =
|5 =
|opskrif6 = Ouers
|6 = [[Iapetos]] en [[Asië (mitologie)|Asië]] of [[Clymene (mitologie)|Clymene]]
|opskrif7 =
|7 =
|opskrif8 = Kinders
|8 = [[Hesperide]], [[Hiade]], [[Hyas]], [[Plejade (mitologie)|Plejade]], [[Calypso (mitologie)|Calypso]], [[Dione (godin)|Dione]], [[Maera]]
|opskrif9 = Romeinse eweknie
|9 = Atlas
|opskrif10 =
|10 =
|opskrif11 =
|11 =
|opskrif12 =
|12 =
|opskrif13 =
|13 =
|opskrif14 =
|14 =
|opskrif15 =
|15 =
|opskrif16 =
|16 =
|opskrif17 =
|17 =
|opskrif18 =
|18 =
|opskrif19 =
|19 =
|opskrif20 =
|20 =
}}
 
'''Atlas''' ([[Grieks]]: Ἄτλας) was in die [[Griekse mitologie]] uit die tweede geslag [[Titaan|Titane]]. Hy het die hemelruim opgehou vanaf die berge wat nou die [[Atlas-gebergte]] heet. Hy was die seun van die Titaan [[Iapetos]] en die [[Okeanied]] [[Asia]]<ref>Pseudo-Apollodorus, ''[[Bibliotheke]]'' i.2.3.</ref> of [[Klymene]],<ref>[[Hesiodus]] (''[[Theogonie]]'' 359 [as ’n dogter van [[Tetis]]], 507) gee die naam Klymene, maar [[Apollodorus]] (1.8) gee die naam Asia, so ook [[Lycophron]] (1411). Dit is moontlik dat die naam "Asia" later verkies is bo Hesiodus se "Klymene" om verwarring te voorkom met blykbaar nog ’n Okeanied met die naam Klymene (sy was die moeder van [[Phaithon]] by [[Helios]])</ref> en die broer van [[Prometheus]], [[Epimetheus]] en [[Menoitios]]. <ref>Hesiodus, ''Theogonie'' 371</ref>
 
In konteks waar een van die sewe planetêre kragte aan ’n manlike en vroulike Titane-paar toegeken word, word Atlas en [[Phoibe]] saamgevoeg en regeer hulle die maan.<ref>[[Homerus]], ''[[Ilias]]'' v.898; [[Apollonius Rhodius]] ii. 1232; ''[[Bibliotheke]]'' i.1.3; Hesiodus, ''Theogonie'' 113; [[Stephanus van Bisantium]], onder "Adana"; [[Aristophanes]] ''Birds'' 692ff</ref>
 
== Straf ==
Atlas het hom saam met sy broer [[Menoitios]] by die [[Titaan (mitologie)|Titane]] geskaar in die [[Titanestryd]], die oorlog met die [[Olimpiese gode]]. Sy ander broers, die tweeling [[Prometheus]] en [[Epimetheus]], het die ander Titane verraai deur ’n alliansie met die Olimpiërs te vorm.
 
Nadat die Titane verslaan is, is baie van hulle, onder andere Menoitios, na [[Tartaros]] verban. [[Zeus]] het Atlas egter gestraf deur hom op die westekant van [[Gaia (mitologie)|Gaia, die Aarde]] te laat staan en [[Uranos|Uranos, die Lug]] op sy skouers te laat hou om dié twee oergode te keer om mekaar weer te omhels.
 
’n Algemene hedendaagse interpretasie is dat Atlas gedwing is om die aarde op sy skouers te hou, maar in klassieke kuns word Atlas uitgebeeld met die hemelruim op sy skouers, nie die aardbol nie.
 
== Atlas en Herakles ==
[[ImageLêer:NAMA Héraclès & Atlas.jpg|thumb|rightduimnael|Atlas en Herakles, op ’n vaas van omstreeks 490-480 v.C. (Nasionale Argeoliese Museum, [[Athene]].]]
Een van twaalf onmoontlike take wat die held [[Herakles]] moes uitvoer op bevel van die jaloerse [[Hera]], was om goue appels in Hera se tuin te gaan haal. Die appels is deur Atlas se dogters die [[Hesperied]]e versorg en deur die draak [[Ladon]] bewaak. Herakles gaan toe na Atlas en bied aan om die hemelruim vir ’n rukkie vas te hou terwyl Atlas die appels by sy dogters gaan haal.
 
Toe hy terugkeer, probeer Atlas egter om Herakles ’n rat voor die oë te draai en hom met die hemelruim op sy skouers te los deur aan te bied om self die appels af te lewer. Herakles vermoed egter wat Atlas beplan en sê Atlas moet die hemelruim net weer vir ’n rukkie vashou terwyl hy sy mantel om sy skouers draai om as kussing te dien. Toe Atlas die appels neersit en die hemelruim terugneem op sy skouers, gryp Herakles die appels en hardloop weg.
 
== Kinders ==
Volgens verskeie bronne was Atlas die pa van ’n paar kinders, meestal dogters, by verskillende godinne. Van hulle het in die onderskeie bronne oorvleuelende identiteite en ouers.
* By [[Hesperius]]:
:* die [[Hesperied]]e<ref>[[Diodorus Siculus]], ''The Library of History'' 4.26.2</ref>
* By [[Pleione]] (of [[Aithra]]<ref>[[Gaius Julius Hyginus|Hyginus]], ''Astronomica'' 2.21; [[Ovid]], ''Fasti'' 5.164</ref>):
:* die [[Hiade]] (Reënsterre)<ref name="Hyginus, Fabulae 192">Hyginus, ''Fabulae'' 192</ref>
:* ’n seun, [[Hyas]]<ref name="Hyginus, Fabulae 192"/>
:* die [[Plejade]]s (Sewe Susters)<ref>Hesiodus, ''[[Works and Days]]'' 383; [[Apollodorus]], 3.110; Ovid, ''Fasti'' 5.79</ref>
* By een of meer onbekende godin:
:* [[Calypso (mitologie)|Calypso]]<ref>[[Homerus]], ''Odussee'' 1.52; Apollodorus, E7.23</ref>
:* [[Dione (godin)|Dione]]<ref>Hyginus, ''Fabulae'' 82, 83</ref>
:* [[Maira]]<ref>[[Pausanias (geographer)|Pausanias]], ''Guide to Greece'' 8.12.7, 8.48.6</ref>
 
== Invloed op die kultuur ==
Atlas se grootste verbintenis met die kultuur is in [[kartografie]]. Die eerste uitgewer wat sy naam met ’n groep [[kaart]]e verbind het, was [[Antonio Lafreri]], op die titelblad van ''Tavole Moderne Di Geografia De La Maggior Parte Del Mondo Di Diversi Autori''; hy het die woord "atlas" egter nie in die naam van sy werk gebruik nie. Die eerste een wat dit gedoen het, was [[Gerardus Mercator]], wat sy "atlas" spesifiek opgedra het "as eer aan die Titaan Atlas, koning van [[Mauretanië]], ’n geleerde filosoof, wiskundige en sterrekundige".
 
== Verwysings ==
:''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [http://en.wikipedia.org/wiki/Atlas_(mythology)]
{{Verwysings|2}}
<references/>
* [http://www.mapforum.com/01/atlas.htm Die oorsprong van "Atlas" as naam vir ’n versameling kaarte]
* Graves, Robert, ''[[The Greek Myths]]'', Londen: Penguin, 1955; Baltimore: Penguin. ISBN 0-14-001026-2
 
{{Griekse mitologie}}
 
[[Kategorie:Griekse mitologie]]
[[Kategorie:Titane]]