Verskil tussen weergawes van "Beiere"

12 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
+ datum
k (Bygewerk)
k (+ datum)
Die huidige Vrystaat Beiere - met die term ''Freistaat'' is geen besondere regtelike status binne Duitsland se federale struktuur met sestien deelstate verbonde nie aangesien alle deelstate gelyke regte geniet - het sy historiese wortels in 'n verskeidenheid histories selfstandige politieke entiteite waarvan elkeen deur die eeue heen sy eie tradisies en kenmerke ontwikkel het.
 
Die moderne Beierse staat, soms ook ''Staatsbayern'' of Staatsbeiere genoem, is eers in die tyd van die [[Franse Rewolusie]] gevorm, waarby [[Napoléon Bonaparte]] en die invloedryke Beierse minister Maximilian Joseph Graf Montgelas (1759-1838) 'n beslissende rol gespeel het.
 
{| class="wikitable"