Verskil tussen weergawes van "Casablanca Konferensie"

Verbeter
(Verbeter)
(Verbeter)
Die '''Casablanca Konferensie''' het plaasgevind tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]] van 14 Januarie tot 24 Januarie 1943 in Anfa, 'n voorstad van [[Casablanca]]. President [[Franklin D. Roosevelt]] en [[Winston Churchill]] het vergader om militêre en politieke sake te bespreek. Op die agenda was onder anders die leierskap situasie van [[Frankryk]]. Die Sowjetunie en Sjina was nie teenwoordig nie maar generaals Henri Giraud en [[Charles de Gaulle]] was genooi om die Vrye Franse te verteenwoordig. Daar was ook besluit dat [[Sisilië]] ingeval sou word en dat 'n inval in Frankryk met nog 'n jaar uitgestel sou word. Ook op hierdie konferensie was daar vir die eerste keer gepraat oor onvoorwaardelike oorgawe deur die [[Spilmoondhede]].
 
== Bron ==
* ''Collier's Encyclopedia'', Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 5, Bladsy 509.