Verskil tussen weergawes van "Eerste Meksikaanse Keiserryk"

+ Beelde
(+ Navigasie)
(+ Beelde)
|status_teks =
|ryk =
|bestaanstydperk =1821-18231821–1823
|jaar_begin =1821
|jaar_einde =1823
|gebeurtenis_einde =Monargie omvergewerp
|gebeurtenis1 =Kroning van Agustín I van Meksiko
|datum_gebeurtenis1 =[[21 Julie]] [[18211822]]
|gebeurtenis2 =
|datum_gebeurtenis2 =
|beeld_kaart =First Mexican Empire (orthographic projection).svg
|beeld_kaart_byskrif =Die Eerste Meksikaanse Keiserryk tussen 1821 en 1823.
|nasionale_leuse =''Religión, Independencia, Unión''<br /><small>''([[Spaans]] vir: "Godsdiens, Onafhanklikheid, Eenheid")''</small>
|nasionale_volkslied =
|wetgewer=Kongres
|hoofstad =[[Meksikostad]]
|breedtegraad_grade =19
|breedtegraad_minute =2926
|breedtegraad_NS =N
|lengtegraad_grade =99
|lengtegraad_minute =0708
|lengtegraad_OW =W
|algemene_tale =[[Spaans]]
}}
 
[[Lêer:Agustin I of Mexico.jpg|thumbduimnael|upright|links|KeiserRegent (1821–1822) en keiser (1822–1823) [[Agustín de Iturbide]] (1821–1823)]]
[[Lêer:Coronamiento Iturbide.JPG|duimnael|upright|links|Kroning van keiser Agustín de Iturbide op 21 Julie 1822 in [[Meksikostad]]]]
[[Lêer:Political divisions of Mexico 1821 (location map scheme).svg|duimnael|links|Die 24 deelgebiede van Meksiko in 1821]]
Die '''Eerste Meksikaanse Keiserryk''' ([[Spaans]]: ''Primer Imperio Mexicano'') het vanaf 1821 tot 1823 op die gebied van die huidige republieke [[Meksiko]], [[Belize]], [[Costa Rica]], [[El Salvador]], [[Guatemala]], [[Honduras]] en [[Nicaragua]] bestaan. Die keiserryk het met die [[Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog|onafhanklikheid]] van die [[Spanje|Spaanse]] kolonie [[Nieu-Spanje]] ontstaan. Met die abdikasie van [[Agustín de Iturbide]] is die monargie afgeskaf en die eerste Meksikaanse Republiek gestig, wat tot die proklamasie van die [[Tweede Meksikaanse Keiserryk]] bestaan het. Ná die ontbinding van die keiserryk is Agustín de Iturbide op [[19 Julie]] [[1824]] in [[Padilla]] tereggestel.
 
Terwyl [[Kuba]], [[Santo Domingo]] en die [[Filippyne]] deel uitgemaak het van die Vise-Koninkryk Nieu-Spanje, het hierdie gebiede nie deel van Meksiko geword nie. Ná die afskaffing van die Keiserryk het Belize, Costa Rica, El Salvador, Guatemala, Honduras en Nicaragua op [[1 Julie]] [[1823]] die [[Federale Republiek van Sentraal-Amerika]] gestig.
 
== Deelgebiede ==
== Bronne ==
* {{de}} Walther L. Bernecker, Horst Pietschmann, Hans W. Tobler: ''Eine kleine Geschichte Mexikos.'' Suhrkamp, Frankfurt/M. 2007, ISBN 978-3-518-45621-7.
* {{en}} Anna, Timothy E.: ''The mexican empire of Iturbide.'' Lincoln, Neb.: Univ. of Nebraska Publ. 1990. ISBN 0-8032-1027-2.
0-8032-1027-2.
* {{es}} Castellanos, Francisco: ''El trueno: gloria y martirio de Augustín de Iturbide.'' Mexico, D.F.: Ed. Diana 1982. ISBN 968-13-1304-6