Verskil tussen weergawes van "Epog (sterrekunde)"

288 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
paar goed
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q2703)
(paar goed)
’n '''Epog''' is ’n bepaalde tydsperiodetydperk waarin die [[Lugkoördinaatstelsel|lugkoördinate]] van ’n [[hemelliggaam]] met voldoende noukeurigheid as konstant beskou kan word. Hierdie koördinate verander deur die [[Aksiale presessie|presessiebeweging]] van die [[Aarde]] en, in die geval van [[planeet|planete]] en ander voorwerpe in ons [[sonnestelselSonnestelsel]], ook vanweë hullehul [[eiebeweging]].
 
Die [[hemelpool]] verskuif elke jaar ’n bietjie vanweë die Aarde se presessie, en die [[lentepunt]] (die nulpunt van [[regte klimming]]) verskuif met 50,29 [[boogsekondes]]. Daarom moet die koördinate van "vaste" hemelliggaame voortdurend omgereken word na ’n standaardtyd – die '''standaard-epog'''.
 
==J2000==
Dit is gebruiklik dat standaard-epogs elke 50 jaar aangepas word. VanafVoor omstreeks 1984 is koördinaatstelsels van 1950 of 1900 algemeen gebruik. Sedertdien word die lugkoördinate vir die stanaardstandaard-epog 2000 aangegee. '''J2000''' dui op 1 Januarie 2000 om 12:00 [[AardtydGekoördineerde Universele Tyd|UTC]]. Bronne sal waarskynlik omstreeks 2025 begin om die volgende standaardtyd, J2050, te gebruik.
 
==Eksterne skakels==
*[[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http://nl.wikipedia.org/wiki/Epoche_(astronomie) Nederlandse Wikipedia]
 
[[Kategorie:Meeteenhede in sterrekunde]]