Verskil tussen weergawes van "Krugerrand"

74 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
"Krugerrand_1968_82001367.jpg" is verwyder omdat dit in Commons deur INeverCry verwyder is omrede: Per c:Commons:Deletion requests/File:Krugerrand 1968 82001367.jpg
("Krugerrand_1968_82001367.jpg" is verwyder omdat dit in Commons deur INeverCry verwyder is omrede: Per c:Commons:Deletion requests/File:Krugerrand 1968 82001367.jpg)
 
Die '''Krugerrand''' is 'n [[Suid-Afrika]]anse goudmuntstuk wat in die jaar [[1967]] vir die eerste keer uitgereik is en veral daarop gemik was om Suid-Afrikaanse [[goud]] in die buiteland te bemark. Die Krugerrand is 'n wettige betaalmiddel in Suid-Afrika, alhoewel dit nie werklik as 'n [[geldeenheid]] bedoel was nie.
 
Die goudmunt se naam is afgelei van die portret van [[Paul Kruger]], president van die [[Transvaal|Zuid-Afrikaansche Republiek]] (ZAR), op die voorkant, terwyl 'n [[springbok]], een van Suid-Afrika se nasionale simbole, op die agterkant pryk. Die naam "Suid-Afrika" en die goudinhoud word in twee landstale, [[Afrikaans]] en [[Engels]], aangedui.
 
[[Lêer:Krugerrand 1968 82001367.jpg|raamloos|regs|1968 Krugerrand stuk]]
Die Krugerrand was die eerste staafgoudmunt wat teen die markwaarde van sy goudinhoud gehandel is. By ander, ouer goudmunte soos die [[Verenigde Koninkryk|Britse]] ''Gold Sovereign'' is die waarde wat hulle as betaalmiddel het, op die voorkant ingegraveer, en dit kon aansienlik verskil van die waarde van hulle goudinhoud.
 
7 531

wysigings