Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
As ''a'' die [[Ellips|semi-hoofas]] van die wentelbaan van een liggaam om ’n ander is, dan sal ''r''<sub>1</sub> die semi-hoofas van die eerste liggaam se wentelbaan om die massamiddelpunt, of barisentrum, wees en ''r''<sub>2</sub> = ''a'' – ''r''<sub>1</sub> sal die semi-hoofas van die tweede liggaam se wentelbaan wees. Wanneer die massamiddelpunt binne-in die groter liggaam lê, sal dit lyk of dié liggaam slinger eerder as ’n herkenbare wentelbaan vorm.
 
In die beelde hieronder dui die rooi kruis die massamiddelpunt van dubbelsterretwee liggame met verskillende massaverskille aan.
 
{| class="wikitable" width=550