Verskil tussen weergawes van "Niagara-waterval"

geen wysigingsopsomming nie
k (Morne het bladsy Niagara-watervalle na Niagara-waterval geskuif: Korrekte benaming in Afrikaans.)
No edit summary
[[Lêer:Niagara Falls - ON - Niagarafälle.jpg|thumb|Die Niagara-watervallewaterval.]]
[[Lêer:Great Lakes 2.PNG|thumb|Ligging van die Niagara-watervalle in die Groot Mere]]
 
Die '''Niagara-watervallewatervale''' ([[Engels]]: ''Niagara Falls'') is een van die grootste watervalle in [[Noord-Amerika]] en geleë in die [[Niagararivier]] op die grens van [[Kanada]] en die [[Verenigde State van Amerika]]. Wes van die waterval is die Kanadese stad [[Niagara Falls, Ontario|Niagara Falls]] in die provinsie [[Ontario]] en oos daarvan die Amerikaanse stad [[Niagara Falls, New York|Niagara Falls]] in die deelstaat [[New York (deelstaat)|New York]]. Dit is een van Amerika se grootste toeriste-aantreklikhede.
 
Die waterval is 1 155 m breed en die gemiddelde hoogte is 52 m. Wanneer die rivier vir toeriste die sterkste afkom, vloei 1833 m³/s oor die rand van die waterval.
85 897

wysigings