Verskil tussen weergawes van "Deeltjieversneller"

geen wysigingsopsomming nie
(Skakel)
[[Lêer:Koffler accelerator.JPG|thumb|right|250px|Die Koffler-versneller by die Weizmann-instituut in Israel.]]
 
'n '''Partikelversneller''' (ook genoem 'n '''deeltjieversneller''') is 'n apparaat waarin gelaaide [[partikel]]s of [[antiprotone]] tot hoë energievlakke versnel word deur hulle tot naby die snelheid van [[lig]] te bring. Hierdie versnelling gebeur met behulp van sterk [[elektriese veld|elektriese velde]].
 
Mens sou alledaagse toestelle soos die [[televisie]] en die [[katodestraalbuis|rekenaarmonitor]] as partikelversnellers (met lae energievlakke van omtrent 30 [[Elektronvolt|keV]]) kan beskou, net soos die apparate wat gebruik word tydens die opwek van [[X-strale]]. Tydens die produksie van [[Radio-aktiewe isotoop|radio-isotope]] vir mediese gebruik kan 'n partikelversneller ook as alternatief vir die omgewingsonvriendelike kernmetode gebruik word.
610

wysigings