Verskil tussen weergawes van "Nürburgring"

16 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (→‎2005: taalkorr.)
[[Lêer:Nürburgring Luftaufnahme 2004.jpg|duimnael|regs|280px|Die Nürburgring in 2004]]
 
Die '''Nürburgring''' is `'n beroemde renbaan in [[Duitsland]] wat slegs 70 km vanaf [[Keulen]] af geleë is. Die ou baan was in totaal 28,265 km lank maar is opgedeel in die sogenaamde ''Südschleife'' en ''Nordschleife''. Die ''Südschleife'' het meestal motorfietsrenne gehou terwyl die gevaarlike ''Nordschleife'' baie motorrenne gehou het, insluitend [[Formule Een|Formule]] 1, Formule 2, Formule 3 en die 24 uur uithouren-uuruithouren. Ná die ''Nordschleife'' te gevaarlik beskou is vir Formule 1 is `'n nuwe moderne baan van 4,5 km gebou in 1983 en geopen in 1984. Die ou baan is gebouoorspronklik in 1927 gebou.
 
== Formule Een ==
In 1951 het die baan sy verskyning vir die eerste keer sy verskyning op die Formule Een kalenderEenkalender gemaak maar het begin onveilig raak vir Formule Een in die laat 1960`s1960s. Die ren is vir 1970 by Hockenheim gehou terwyl verbeterings gedoen is aan die Nürburgring en het tot 1976 op die kalender gebly toe [[Niki Lauda]] `n baie ernstige ongeluk gemaak het wat die Nürburgring te gevaarlik beskou het vir Formule 1. In 1984 het die nuwe moderne baan die Europese Grand Prix aangebied en het die volgende jaar [[Hockenheim]] vervang as die gasheer van die Duitse grand Prix.
 
Die baan het egter daarna eers weer in 1995 `'n ren aangebied, naamlik die Europese Grand Prix en in 1997 en 1998 die Luxembourg Grand Prix. Sedert 1999 is die Europese Grand Prix eksklusief gehou by die Nürburgring gehou tot 2007. Vanaf 2007 gaanhet die Nürburgring en Hockenheim beurte maakgemaak om slegs een Duitse renwedren per jaar aan te bied. Die Nürburgring salsou dus elke tweede jaar die Duitse Grand Prix aanbied omdat die Europese Grand Prix vanaf 2008 inna Valencia gehouverskuif sal wordis.
 
== Merkwaardige Formule Een renne by Nurburgring ==
 
=== 1976 ===
Die laaste ren by die Nürburgring was oorskadu deur `ndie groot ongeluk van Niki Lauda wat hom ernstig beseer het. [[James Hunt]] het die laaste ren by die Nürburgring gewen
 
=== 1995 ===
 
[[Jean Alesi]] het gedobbel deur droē bande te gebruik op `'n baan wat gedeeltelik nat was. Hy het binnekort `'n groot voorsprong gehadopgebou tot dattotdat [[Michael Schumacher]] hom begin inhaal het. Met slegs twee rondtes oor, het Schumacher hom verbygesteek met `'n briljante verbysteek tegniekverbysteektegniek.
 
=== 1999 ===
 
=== 2003 ===
[[Kimi Räikkönen]] het eerste weggespring en na hy `'n voorsprong van 30 sekondes opgebou het het sy enjin die gees gegee. Na `n reeks dramatiese gebeure het [[Ralf Schumacher]] gewen terwyl Micheal Schumacher met 5de moesvyfde tevrede moes wees.
 
=== 2005 ===
Nick Heidfeld behhal eerste op die wegspringrooster maar word vinnig deur Raikkonen verbygesteek vir eerste posisie. RaikkononenRäikkönen het naaan die einde van die ren begin vibrasies krygekry opaan sy een voorband maar het besluit om uitaan te blyhou omen te probeer wen. Met een rondte oor het sy wiel afgebreek en hy het geen punte verdien nie, dus het [[Fernando Alonso]] gewen met [[Nick Heidfeld]] tweede.
 
=== 2007 ===
Kimi Raikkonen begin op die voorste wegspringplek, maar het teruggeval na hy die kuipe misgery het tydens `'n reënbui in die eerste rondte. Die dobbelspel van [[Markus Winkelhock]] om op `'n droë baan met nat bandenatweerbande weg te spring het hom beloon, en hy loop later met 40 sekondes voor op die renbaan in sy debuutren. Sy droom word kortgeknip toe die veiligheidsmotor uitgestuur is na 7 motors by die eerste draai teen 'n hoë spoed van die baan afgegly het in stormagtige weer. Die ren is metop die 4de rondte gestaak en het weer 20 minute later begin. [[Felipe Massa]] het amper heelpad voorgeloop tot dattotdat Fernando Alonso hom op `'n gewaagde manier verbygesteek het om te wen.
 
{{DEFAULTSORT:Nurburgring}}
95 145

wysigings