Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

12 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
→‎Wette: Korrekte skakel
Ander wette van chemie brei uit op die wet van massabehoud. [[Proust]] se wet van bepaalde samestelling (Engels: definite composition) bepaal dat suiwer chemikalieë bestaan uit elemente in 'n spesifieke verhouding; vandag weet ons dat die strukturele rangskikking van die elemente ook baie belangrik is.
 
[[John Dalton|Dalton]] se wet van klein heelgetalle bepaal dat die elemente in suiwer chemikalieë voorkom in verhoudings van klein heelgetalle (bv. 1:2 O:H in water); In biomakromolekules en mineraalchemie egter, vereis die voorstelling van die element verhoudings groot getalle.
 
Meer moderne wette van chemie definieer die verhouding tussen energie en die veranderinge.
107 694

wysigings