Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Parys"

 
== Gemeentestigting ==
Ds. L.J. du Plessis, leraar van die Gereformeerde kerk Rustenburg van 1872 tot 1880, het die teenswoordige Gereformeerde gemeente Parys in 1872 onder die naam Vredefort gestig. By die stigting was die lidmaattal 52. Die [[NG gemeente Vredefort]] is eers tien jaar later gestig, een van net enkele [[Suid-Afrika]]anse dorpe waar die Gereformeerde gemeente ouer as die NG gemeente is. Eers is die dienste gehou in ’n waenhuis van ene J.J. Scheepers, ouderling van die gemeente Potchefstroom. Die heer Scheepers het ’n erf aan die gemeente geskenk waarop hyself ’n noodkerk gebou het wat bekostig is deur milde bydraes van die gemeente, onder meer £50 van die bejaarde H.P. Malan.
 
== Tweede kerkgebou ==
84 974

wysigings